PSALMS 52:8
PSALMS 52:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die regverdiges sal dit sien en vrees; en hulle sal oor hom lag en sê
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die regverdiges dit sien, sal hulle met ontsag vervul word en smalend van jou sê
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat reg lewe, sal dit sien en hulle sal bang word. Dan sal hulle vir hom lag en sê
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Regverdiges sal dit sien en ontsag hê, oor hom sal hulle die spot dryf
Deel
Lees PSALMS 52PSALMS 52:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek is soos 'n groen olyfboom in die huis van God: ek vertrou op die goedertierenheid van God vir ewig en altyd.
Deel
Lees PSALMS 52