PSALMS 21:4
PSALMS 21:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:4 Bybel vir almal (ABA)
Ja, U het hom geseën met goeie dinge, U het 'n kroon van goud op sy kop gesit.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U skenk hom voorspoed en geluk, U plaas 'n goue kroon op sy kop.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, U tree hom tegemoet met goeie seëninge; U sit 'n kroon van fyngoud op sy kop.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het die lewe van jou gevra, en jy het dit aan hom gegee, lengte van dae tot in alle ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 21