PSALMS 139:5-6
PSALMS 139:5-6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my. Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie.
PSALMS 139:5-6 Bybel vir almal (ABA)
U is agter my en U is voor my, U hand beskerm my. Ek verstaan nie hoe U alles weet nie, dit is vir my baie moeilik, ek kan dit nie verstaan nie.
PSALMS 139:5-6 Afrikaans 1983 (AFR83)
U omsluit my van alle kante, U neem my in besit. Dié wete oorweldig my, dit is te hoog vir my begrip.
PSALMS 139:5-6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van agter en van voor omsluit U my; U plaas u handpalms op my. Om dit te verstaan, is 'n te groot wonder vir my; dit is te hoog, ek kan dit nie begryp nie.
PSALMS 139:5-6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het my van agter en van agter omring en u hand op my gelê. Sulke kennis is vir my te wonderlik; dit is hoog, ek kan dit nie bereik nie.