PSALMS 139:5-6
PSALMS 139:5-6 NLV
U sluit my in van voor en van agter. U hand van seën is op my. Dié kennis laat my in verwondering, dit is vir my te hoog om te begryp!