PSALMS 119:97
PSALMS 119:97 Die Boodskap (DB)
Ek kan nie vir U sê hoe lief ek vir al u voorskrifte is nie! Ek dink dag en nag daaroor.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hoe lief het ek u gebooie! Ek oordink dit die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Bybel vir almal (ABA)
Ek is baie lief vir die dinge wat U vir my leer, ek dink die hele dag daaroor.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe lief het ek u wet! Dit bly my elke oomblik by.
Deel
Lees PSALMS 119