PSALMS 119:94
PSALMS 119:94 Bybel vir almal (ABA)
Ek behoort aan U, en U moet my red, want ek probeer om te doen wat U beveel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:94 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan U behoort ek: verlos my, want ek soek u bevele.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:94 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek behoort aan U, red my, want ek vra steeds wat u bevele is.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:94 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan U behoort ek; verlos my, want na u opdragte streef ek.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:94 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is joune, red my; want ek het U bevele gesoek.
Deel
Lees PSALMS 119