PSALMS 119:89
PSALMS 119:89 Bybel vir almal (ABA)
Here, die dinge wat U vir ons gesê het, is altyd waar, dit staan vas in die hemel, dit verander nooit.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:89 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vir ewig, o HERE, staan u woord vas in die hemele.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:89 Afrikaans 1983 (AFR83)
U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:89 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir ewig, HERE, staan u woord vas in die hemel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:89 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
GELAAM. Vir ewig, o HERE, is U woord vas in die hemel.
Deel
Lees PSALMS 119