PSALMS 119:72
PSALMS 119:72 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisende stukke goud en silwer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:72 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wet van u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:72 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wet is vir my kosbaarder as 'n oorvloed van goud en silwer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:72 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die onderrig uit u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:72 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wet van u mond is vir my beter as duisende goud en silwer.
Deel
Lees PSALMS 119