PSALMS 119:68
PSALMS 119:68 Bybel vir almal (ABA)
U is goed en U doen goed, U moet vir my leer wat u wette sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U is goed en doen goed; leer my u insettinge.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:68 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U is goed en doen goed; leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:68 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy is goed en doen goed; leer my U insettinge.
Deel
Lees PSALMS 119