PSALMS 119:65
PSALMS 119:65 Die Boodskap (DB)
U doen goeie dinge vir my, presies soos U beloof het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:65 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het goed gedoen aan my, u dienaar, dit is soos U gesê het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:65 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het goed gedoen aan u kneg, HERE, na u woord.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:65 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het aan my goed gedoen, Here, soos U beloof het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:65 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het goed gedoen aan u dienskneg, HERE, volgens u woord.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:65 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
TEDE. U het goed gehandel aan u kneg, HERE, volgens U woord.
Deel
Lees PSALMS 119