PSALMS 119:55
PSALMS 119:55 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek dink ook in die nag aan u Naam, en ek doen wat U vir ons geleer het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, in die nag het ek gedink aan u Naam, en ek het u wet onderhou.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs in die nag dink ek aan U, Here, en is ek gehoorsaam aan u wet.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:55 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het u Naam in die nag onthou, HERE, en ek het u wet nagekom.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:55 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het in die nag aan U Naam gedink, o HERE, en U wet onderhou.
Deel
Lees PSALMS 119