PSALMS 119:35
PSALMS 119:35 Bybel vir almal (ABA)
U moet my laat lewe soos u gebooie sê, want dit is vir my lekker.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek 'n behae.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Begelei my op die pad van u bevele, want daarin vind ek vreugde.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat my gaan op die pad van U gebooie; want daarin het ek 'n welbehae.
Deel
Lees PSALMS 119