PSALMS 119:169
PSALMS 119:169 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet hoor wat ek bid, U moet my help om te verstaan wat U sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:169 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, laat my smeking nader kom voor u aangesig; maak my verstandig volgens u woord.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:169 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee tog ag op my geroep, Here, gee my insig soos U beloof het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:169 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my klaagroep voor U kom, HERE; gee my insig ooreenkomstig u woord.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:169 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
TAU. Laat my hulpgeroep voor U aangesig nader kom, HERE; gee my insig volgens U woord.
Deel
Lees PSALMS 119