PSALMS 119:167
PSALMS 119:167 Bybel vir almal (ABA)
Ek hou aan om te doen wat U sê, ek is baie lief daarvoor.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:167 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My siel onderhou u getuienisse, en ek het hulle baie lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:167 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kom u verordeninge na, ek het hulle baie lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:167 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek kom u bepalings na; ja, ek het dit baie lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:167 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My siel het U getuienisse bewaar; en ek is baie lief vir hulle.
Deel
Lees PSALMS 119