PSALMS 119:165-166
PSALMS 119:165-166 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groot vrede is daar vir hulle wat u wet liefhet; vir hulle is daar geen struikelblokke nie. Ek vestig my hoop op u verlossing, HERE, en ek voer u bevele uit.
PSALMS 119:165-166 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir dié wat u wet liefhet, is daar groot sekerheid; niks kan hulle laat struikel nie. Ek vestig my hoop op hulp van U, Here, u gebooie gehoorsaam ek.
PSALMS 119:165-166 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan baie goed met mense wat lief is vir wat U vir ons geleer het. Daar gebeur niks wat sleg is met hulle nie. Here, ek weet U sal my red en ek doen wat u gebooie sê.
PSALMS 119:165-166 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat u wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen struikelblok nie. O HERE, ek hoop op u heil, en ek hou u gebooie.
PSALMS 119:165-166 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir dié wat u wet liefhet, is daar groot sekerheid; niks kan hulle laat struikel nie. Ek vestig my hoop op hulp van U, Here, u gebooie gehoorsaam ek.
PSALMS 119:165-166 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groot vrede is daar vir hulle wat u wet liefhet; vir hulle is daar geen struikelblokke nie. Ek vestig my hoop op u verlossing, HERE, en ek voer u bevele uit.
PSALMS 119:165-166 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Groot vrede het die wat u wet liefhet, en niks sal hulle aanstoot gee nie. HERE, ek het op U verlossing gehoop en U gebooie gedoen.