PSALMS 119:14
PSALMS 119:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In u voorwaardes het ek my verlustig soos ’n mens bly is oor rykdom.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:14 Bybel vir almal (ABA)
Dit maak my bly om te lewe soos U sê, so bly soos wanneer 'n mens alles het wat hy nodig het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oor die pad van u bepalings is ek verheug soos oor enige rykdom.
Deel
Lees PSALMS 119