PSALMS 119:111
PSALMS 119:111 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil altyd onthou wat U sê, want dit maak my baie bly.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:111 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:111 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verordeninge maak ek altyd my eie, want hulle is vir my 'n vreugde.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:111 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het u bepalings as blywende erfporsie ontvang; ja, dit is die vreugde van my hart.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:111 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U getuienisse het ek vir ewig as 'n erfdeel geneem, want dit is die vreugde van my hart.
Deel
Lees PSALMS 119