PSALMS 119:11
PSALMS 119:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het u woord in my hart verberg, dat ek nie teen U sou sondig nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek dink altyd aan wat U gesê het, dit keer my dat ek nie sonde doen teen U nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In my hart koester ek u woord, sodat ek nie teen U sondig nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:11 Die Boodskap (DB)
Moet asseblief nie dat ek u wonderlike pad misloop en begin sonde doen nie. U Woord is diep in die brandkluis van my hart weggebêre. Dit keer dat ek dinge doen waarvan U niks hou nie.
Deel
Lees PSALMS 119