PSALMS 101:5
PSALMS 101:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy naaste beskinder, wil ek uitwis. Hoogmoed en vermetelheid verdra ek nie.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy medemens in die geheim belaster, hom sal ek vernietig. Hovaardige oë en 'n hoogmoedige hart, dit kan ek nie verdra nie.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Iemand wat sy naaste beskinder, sal ek tot swye bring. Iemand met ’n trotse hart, vol eiewaan, sal ek nie duld nie.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal die mense stilmaak wat slegte dinge sê oor ander mense wat dit nie hoor nie. Ek sal nie vriende wees met iemand wat hoogmoedig is nie, met iemand wat nie nederig is nie.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat heimlik van sy naaste kwaad spreek, hom sal ek vernietig; hy wat hoog van oë is en trots van hart, hom verdra ek nie.
Deel
Lees PSALMS 101