Psalms 101:5

Psalms 101:5 DB

Ek kan mense wat skinder, nie verdra nie. Ek wil hulle sommer iets aandoen. ’n Windbol wat te veel van homself dink, wil ek sommer net daar bestraf.