SPREUKE 30:14
SPREUKE 30:14 Bybel vir almal (ABA)
Daar is mense wat maklik ander mense doodmaak, hulle vat alles wat die mense het wat hulleself nie kan beskerm nie, hulle laat die mense sterf wat niks het nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n geslag waarvan die tande swaarde is, waarvan die gebit messe is, om die ellendiges uit die land te verteer en die behoeftiges onder die mensdom uit.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n soort mens wat koelbloedig en wreed is in sy hebsug en wat teer op die hulpeloses en armes in die land.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n geslag waarvan die tande swaarde is, en die kake messe om mee te verteer – die magteloses van die aarde af, en die behoeftiges onder die mense uit.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is 'n geslag wie se tande soos swaarde is en hul kakebeentande soos messe, om die armes van die aarde af te verslind en die behoeftiges onder die mense uit.
Deel
Lees SPREUKE 30