Spreuke 30:14

Spreuke 30:14 ABA

Daar is mense wat maklik ander mense doodmaak, hulle vat alles wat die mense het wat hulleself nie kan beskerm nie, hulle laat die mense sterf wat niks het nie.