SPREUKE 28:7
SPREUKE 28:7 Bybel vir almal (ABA)
'n Verstandige seun doen wat die Here wil hê, maar 'n pa voel sleg wanneer sy seun vriende is met mense wat altyd wil spot.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie die wet bewaar, is 'n verstandige seun; maar hy wat met deurbringers omgaan, steek sy vader in die skande.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Verstandige seun hou hom aan die wet van die Here; as die seun maats maak met mense wat vir niks eerbied het nie, bring hy skande oor sy vader.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hou by die wet, is 'n seun met insig; wie egter met roekeloses meng, steek sy vader in die skande.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie die wet onderhou, is 'n wyse seun, maar hy wat 'n metgesel is van oproeriges, beskaam sy vader.
Deel
Lees SPREUKE 28