Spreuke 28:7

Spreuke 28:7 AFR20

Wie hou by die wet, is 'n seun met insig; wie egter met roekeloses meng, steek sy vader in die skande.