NEHEMIA 8:6
NEHEMIA 8:6 Die Boodskap (DB)
Almal kon Esra mooi sien waar hy op die verhoog voor hulle gestaan het. Toe hy die wetboek oopmaak om te begin lees, het almal uit respek vir die Here opgestaan.
Deel
Lees NEHEMIA 8NEHEMIA 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense het gesien toe Esra die boek oopmaak. Hy het hoog bo hulle gestaan, en toe hy die boek oopmaak, het almal opgestaan.
Deel
Lees NEHEMIA 8NEHEMIA 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Esra het die boek oopgemaak voor die oë van die hele volk, want hy het bokant die hele volk gestaan; en toe hy dit oopmaak, het die hele volk opgestaan.
Deel
Lees NEHEMIA 8NEHEMIA 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Esra het hoër gestaan as die hele gemeente en het die boek voor almal se oë oopgemaak. Toe hy dit oopmaak, het die hele gemeente opgestaan.
Deel
Lees NEHEMIA 8NEHEMIA 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Esra het die boekrol voor die oë van die hele volk oopgemaak, want hy het hoër as die hele volk gestaan. Toe hy dit oopmaak, het die hele volk opgestaan.
Deel
Lees NEHEMIA 8