Nehemia 8:6

Nehemia 8:6 CAB23

En Esra het die HERE, die grote God, geseën. En die hele volk het geantwoord: Amen, amen, met die opheffing van hul hande; en hulle het hul hoofde gebuig en die HERE met hul aangesig na die aarde aanbid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 8:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid