MALEAGI 4:5
MALEAGI 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal die profeet Elia na julle toe stuur voordat daardie groot dag van die Here kom, die dag wanneer almal bang sal wees.
Deel
Lees MALEAGI 4MALEAGI 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek.
Deel
Lees MALEAGI 4MALEAGI 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gaan vir julle die profeet Elia stuur voordat die dag van die Here kom, die groot, die verskriklike dag.
Deel
Lees MALEAGI 4MALEAGI 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, Ek gaan Elia, die profeet, vir julle stuur voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom.
Deel
Lees MALEAGI 4MALEAGI 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elía voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom.
Deel
Lees MALEAGI 4