LUKAS 12:40
LUKAS 12:40 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ook altyd gereed wees, want Ek, die Seun van die mens, sal kom wanneer julle dit nie verwag nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet dan ook gereed wees, omdat die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook julle moet gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n tyd wanneer julle Hom nie verwag nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees julle ook gereed, want die •Seun van die Mens kom op 'n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees dan ook gereed, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle nie dink nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:40 Die Boodskap (DB)
Net so moet julle ook sorg dat julle reg is, want julle weet nie wanneer die Seun van die mens kom nie. Al wat Ek vir julle kan sê, is dat dit op ’n tydstip sal wees dat julle dit die minste verwag.”
Deel
Lees LUKAS 12