LUKAS 12:4
LUKAS 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Ek sê vir julle, my vriende: Moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:4 Bybel vir almal (ABA)
“Julle is my vriende. Daarom sê Ek vir julle dat julle nie bang moet wees vir mense nie. Hulle kan net julle liggame doodmaak. Maar daarna kan hulle niks meer aan julle doen nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Aan julle, my vriende, sê Ek: Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak en daarna niks verder kan doen nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“My vriende, Ek sê vir julle: Moenie hulle vrees wat die liggaam doodmaak, en daarna niks verder kan doen nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek sê vir julle, my vriende: Wees nie bevrees vir die wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer het wat hulle kan doen nie.
Deel
Lees LUKAS 12