JOB 31:35
JOB 31:35 Bybel vir almal (ABA)
Ek wens dat iemand na my wou luister! Ek teken my naam, ek sê dat ek die waarheid gepraat het. Die Almagtige moet my nou antwoord. Die persoon wat my wil beskuldig, moet skryf wat ek gedoen het.
JOB 31:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ag, as iemand my maar wou aanhoor! Kyk hier my handtekening (laat die Almagtige my antwoord!) en die skrif wat my teëparty geskrywe het!
JOB 31:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is daar dan niemand wat na my luister nie! My saak het ek gestel: nou moet die Almagtige my antwoord. “As iemand wat 'n klag teen my het, dit op skrif sou stel
JOB 31:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ As daar maar iemand was wat na my luister! Hier is my teken. Die Almagtige moet my antwoord! As daar maar 'n klagskrif was wat my teenstander geskryf het
JOB 31:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ag, die een sal my hoor! kyk, my begeerte is dat die Almagtige my sal antwoord, en dat my teëstander 'n boek geskryf het.