JOB 31:35

JOB 31:35 NLV

“As daar maar net iemand was wat na my wou luister en my kant van die saak wou sien! Kyk, ek teken my naam as my verdediging. Laat die Almagtige my wys dat ek verkeerd is. Laat my Aanklaer die klag teen my uitskryf!