JOB 30:6
JOB 30:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet woon in die walle van riviere, in gate in die grond, tussen rotse.
Deel
Lees JOB 30JOB 30:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die afgryslike klowe moet hulle woon, in gate in die grond en in rotse.
Deel
Lees JOB 30JOB 30:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle woon in die beddings van spruite, in gate in die grond en tussen die rotse
Deel
Lees JOB 30JOB 30:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die walle van spruite moet hulle woon, in gate in die grond en rotse.
Deel
Lees JOB 30JOB 30:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Om te woon in die kranse van die valleie, in grotte van die aarde en in die rotse.
Deel
Lees JOB 30