JOB 26:12
JOB 26:12 Bybel vir almal (ABA)
God is sterk, Hy het die see oorwin, God het wysheid, Hy het vir Rahab doodgemaak.
Deel
Lees JOB 26JOB 26:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab.
Deel
Lees JOB 26JOB 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur sy krag bring Hy die see tot rus, deur sy insig verpletter Hy vir Rahab!
Deel
Lees JOB 26JOB 26:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur sy krag het Hy die see laat bedaar, deur sy insig het Hy Rahab verbrysel.
Deel
Lees JOB 26JOB 26:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy verdeel die see met sy krag, en deur sy insig verslaan hy hoogmoediges.
Deel
Lees JOB 26