JOB 19:25
JOB 19:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet een ding is seker: My Losser lewe en Hy sal wen op hierdie aarde.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer!
Deel
Lees JOB 19JOB 19:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ek, ek weet: My Losser leef! Uiteindelik sal Hy op aarde opstaan.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek weet dat my Verlosser leef, en dat hy aan die einde van die dae op die aarde sal staan.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:25 Die Boodskap (DB)
Job het gesê: “Ek weet dat Hy wat my kan verlos, lewe. Uiteindelik sal Hy op die aarde kom staan.
Deel
Lees JOB 19