JOB 18:6
JOB 18:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
die lig in sy huis sal doodgemaak word en die lamp langs hom uitgedoof word.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die lig in sy tent raak donker, sy lamp bo hom word uitgedoof.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die lig sal donker wees in sy tabernakel, en sy lamp sal by hom gedoof word.
Deel
Lees JOB 18