JOB 12:12
JOB 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Die wysheid kom wanneer jy oud geword het, jy word verstandig ná baie jare.”
Deel
Lees JOB 12JOB 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
By die grysaards is wysheid, en in lengte van dae is verstand.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wysheid kom in die gryse ouderdom en insig na baie jare.
Deel
Lees JOB 12JOB 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is daar by grysaards wysheid, en verseker 'n lang lewe insig?
Deel
Lees JOB 12JOB 12:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
By die ou is wysheid; en in lengte van dae begrip.
Deel
Lees JOB 12