JEREMIA 7:13
JEREMIA 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nou, omdat julle al hierdie dinge gedoen het,” ’ is die uitspraak van die HERE, ‘ “en Ek aanhoudend met julle gepraat het, maar julle nie geluister het nie, Ek julle geroep het, maar julle nie geantwoord het nie
JEREMIA 7:13 Bybel vir almal (ABA)
En nou, julle het al hierdie dinge gedoen. Ek het aangehou om met julle te praat, maar julle het nie geluister nie, Ek het julle geroep, maar julle het nie geantwoord nie.
JEREMIA 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat julle dan nou al hierdie dinge gedoen het, spreek die HERE, en Ek met julle gespreek het, vroeg en laat, maar julle nie geluister het nie, en Ek julle geroep, maar julle nie geantwoord het nie
JEREMIA 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het al hierdie dinge gedoen, sê die Here. Ek het vroeg en laat met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie; Ek het julle geroep, maar julle het nie geantwoord nie.
JEREMIA 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nou, omdat julle al hierdie dinge gedoen het,” ’ is die uitspraak van die HERE, ‘ “en Ek aanhoudend met julle gepraat het, maar julle nie geluister het nie, Ek julle geroep het, maar julle nie geantwoord het nie
JEREMIA 7:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou, omdat julle al hierdie werke gedoen het, spreek die HERE, en Ek het met julle gespreek, vroeg opgestaan en gespreek, maar julle het nie gehoor nie; en Ek het julle geroep, maar julle het nie geantwoord nie