JEREMIA 7:11
JEREMIA 7:11 Bybel vir almal (ABA)
Dink julle hierdie tempel wat my Naam het, is 'n plek waar diewe veilig is? Julle moet weet, Ek sien wat hier gebeur.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, 'n spelonk van moordenaars in julle oë? Ook Ek — kyk, Ek het dit gesien, spreek die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het hierdie huis wat na my Naam genoem is, vir julle 'n rowerspelonk geword? Ek het gesien wat julle doen, sê die Here.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Het hierdie huis, waaroor my Naam uitgeroep is, 'n grot van struikrowers geword in julle oë? Ook Ek, kyk, Ek het dit gesien,” ’ is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, in julle oë 'n rowerskuil geword? Kyk, selfs Ek het dit gesien, spreek die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 7