JEREMIA 33:8
JEREMIA 33:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal hulle reinig en die sondes vergewe wat hulle gedoen het toe hulle verkeerd gedoen het en opstandig was teen My.
JEREMIA 33:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal hulle reinig van al hulle ongeregtigheid waarmee hulle teen My gesondig het, en vergewe al hulle ongeregtighede waarmee hulle teen My gesondig en teen My oortree het.
JEREMIA 33:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal hulle reinig van al die sondes waarmee hulle teen My oortree het en al hulle sondes vergewe waarmee hulle teen My oortree het, en in opstand gekom het.
JEREMIA 33:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal hulle reinig van al hulle sondeskuld waarmee hulle teen My gesondig het. Ek sal al hulle sondeskuld vergewe waarmee hulle teen My gesondig en teen My oortree het.
JEREMIA 33:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal hulle reinig van al hulle ongeregtigheid waardeur hulle teen My gesondig het; en Ek sal al hulle ongeregtighede vergewe waardeur hulle gesondig het en waarmee hulle teen My oortree het.