YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 33:2

JEREMIA 33:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het gesê: “Dit is die Here wat praat. Ek het die aarde gemaak, Ek het dit gebou sodat dit vas moet staan, my Naam is die Here.

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So spreek die HERE wat dit doen, die HERE wat dit formeer om dit te bevestig, HERE is sy Naam

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here, Hy wat die aarde gemaak en so gevorm het dat dit nie wankel nie, wie se Naam Here is

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“So sê die HERE wat die aarde gemaak het, die HERE wat dit gevorm het om dit stewig te vestig – HERE is sy Naam

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So sê die HERE, sy Maker, die HERE wat dit gevorm het, om dit te bevestig; die HERE is sy Naam

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Die Boodskap (DB)

Dit is die Here wat die aarde gemaak het. Verder het Hy die aarde ’n vorm gegee en leefbaar gemaak. Hy is bekend as die Here en Hy sê

Deel
Lees JEREMIA 33

JEREMIA 33:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die HERE het die aarde gemaak en gevestig. Hy is bekend as die HERE. Dit is sy boodskap

Deel
Lees JEREMIA 33
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's