JEREMIA 1:9
JEREMIA 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Hy sy hand uitgesteek en aan my mond geraak en vir my gesê: “Kyk, Ek sê vir jou wat jy moet sê.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die HERE sy hand uitgestrek en my mond aangeroer; en die HERE het vir my gesê: Hiermee lê Ek my woorde in jou mond.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het sy hand uitgesteek, my mond aangeraak en vir my gesê: Ek het nou my woorde in jou mond gelê.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het toe sy hand uitgesteek en my mond aangeraak. Die HERE het vir my gesê: “Kyk, Ek lê my woorde in jou mond.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het die HERE sy hand uitgesteek en my mond aangeraak. En die HERE het vir my gesê: Kyk, Ek het my woorde in jou mond gelê.
Deel
Lees JEREMIA 1