RIGTERS 7:17
RIGTERS 7:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê: “Julle moet kyk wat ek doen en dan moet julle dieselfde doen.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en aan hulle gesê: Kyk na my en maak net so; en kyk, as ek by die buitenste lyn van die laer kom, dan moet julle maak net soos ek maak.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê hy vir sy manne: “Let mooi op wat julle moet doen: as ek by die onderpunt van die kamp kom, moet julle doen wat ek doen.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê vir hulle: “Hou my dop, en maak so: Doen presies wat ek doen wanneer ek by die kant van die kamp kom.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hulle: Kyk na my en doen net so; en kyk, as ek by die buitekant van die laer kom, moet julle doen soos ek doen.
Deel
Lees RIGTERS 7