RIGTERS 7:17

RIGTERS 7:17 AFR53

en aan hulle gesê: Kyk na my en maak net so; en kyk, as ek by die buitenste lyn van die laer kom, dan moet julle maak net soos ek maak.