JESAJA 57:2
JESAJA 57:2 Die Boodskap (DB)
Dié wat eerbaar geleef het, kan gaan rus in die graf.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg lewe, het vrede wanneer hulle sterf en in hulle graf lê.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde — hy wat sy reguit pad loop.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat die reguit pad loop, kom waar daar vrede is, hulle rus in die graf.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
hy gaan die vrede binne. Hulle sal op hulle beddens rus, elkeen van hulle wat sy reguit pad loop.
Deel
Lees JESAJA 57