JESAJA 57:14
JESAJA 57:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Julle moet 'n pad bou, julle moet 'n pad bou, julle moet 'n pad maak vir my volk, en julle moet alles wegvat wat in hulle pad is wat hulle keer.”
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hulle sal sê: Vul op, vul op, berei die weg, verwyder die struikelblok uit die weg van my volk.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het gesê: Vul die pad op, vul dit op, maak dit gereed! Verwyder die struikelblokke uit die pad van my volk.
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal sê: “Vul die holtes op, vul dit op! Maak 'n pad gereed! Verwyder struikelblokke uit die pad van my volk!”
Deel
Lees JESAJA 57JESAJA 57:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en sal sê: Werp op, werp op, berei die weg, neem die struikelblok op uit die pad van my volk.
Deel
Lees JESAJA 57