YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 4:6

JESAJA 4:6 Bybel vir almal (ABA)

Die afdak sal hulle beskerm sodat hulle nie brand nie, en dit sal hulle ook beskerm teen storms en reën.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En daar sal 'n afdak wees vir 'n skaduwee bedags teen die hitte en vir 'n skuilplek en toevlug teen die stortbui en die reën.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal 'n skuiling wees, 'n skaduwee teen die hitte bedags, 'n skuilplek en toevlug teen stortbuie en reën.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Takskerm sal dit bedags wees as skaduwee teen die hitte, en 'n skuilplek en beskutting teen stortbuie en reën.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En daar sal 'n tabernakel wees as 'n skaduwee bedags teen die hitte en as 'n toevlugsoord en as 'n skuilplek teen storm en reën.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Die Boodskap (DB)

Bedags sal dit skaduwee gee teen die son se hitte, en wanneer die storms en die reën kom, sal dit soos ’n skuilplek wees.

Deel
Lees JESAJA 4

JESAJA 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal skuilplek bied teen die hitte van die dag en teen storms en reën.

Deel
Lees JESAJA 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's