GENESIS 20:2
GENESIS 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
het hy daar rond vir die mense vertel dat sy vrou Sara sy suster is. Koning Abimelek van Gerar laat haar toe haal om met haar te trou.
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:2 Bybel vir almal (ABA)
Abraham het vir daardie mense gesê Sara is sy suster. Koning Abimelek van Gerar het toe sy manne gestuur, en hulle het vir Sara gaan haal.
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Abraham het van Sara, sy vrou, gesê: Sy is my suster. Toe laat Abiméleg, die koning van Gerar, Sara haal.
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
het hy voorgegee sy vrou Sara is sy suster. Koning Abimelek van Gerar het haar toe laat haal om met haar te trou.
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het Abraham oor Sara, sy vrou, gesê: “Sy is my suster.” Abimeleg, die koning van Gerar, het Sara laat haal.
Deel
Lees GENESIS 20GENESIS 20:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Abraham het van sy vrou Sara gesê: Sy is my suster; en Abiméleg, die koning van Gerar, het gestuur en Sara geneem.
Deel
Lees GENESIS 20