Genesis 20:2

Genesis 20:2 DB

Abraham het toe gesê dat sy vrou Sara eintlik sy suster is. Abimelek, die koning van Gerar, het Sara gesien en manne gestuur om haar te gaan haal.

Video vir Genesis 20:2