ESEGIËL 48:35
ESEGIËL 48:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Rondom is dit agttienduisend el; en die naam van die stad is van nou af: Die-HERE-is-daar.”
Deel
Lees ESEGIËL 48ESEGIËL 48:35 Die Boodskap (DB)
“Die omtrek van die stad moet nege kilometer wees. En die naam van Jerusalem moet van vandag af wees: Die Here is daar!”
Deel
Lees ESEGIËL 48ESEGIËL 48:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Die omtrek van die stad sal nege en ’n half kilometer wees. Van daardie dag af sal die stad se naam wees: ‘Die HERE is daar.’”
Deel
Lees ESEGIËL 48ESEGIËL 48:35 Bybel vir almal (ABA)
“Dit moet 18 000 el wees rondom die stad, en van nou af moet die stad se naam wees ‘Die Here is daar.’ ”
Deel
Lees ESEGIËL 48ESEGIËL 48:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
rondom agttienduisend el; en die naam van die stad sal van vandag af wees: Die HERE is daar!
Deel
Lees ESEGIËL 48