Esegiël 48:35

Esegiël 48:35 CAB23

Dit was rondom omtrent agttien duisend mate, en die naam van die stad sal van daardie dag af wees: Die HERE is daar.